Search form

Levitikus 27:2

2“Jy moet vir die Israeliete sê: Iemand maak miskien ’n gelofte aan die Here en hy wy ’n persoon aan die Here. Dan moet julle sê hoeveel hy moet betaal om die persoon weer los te koop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index