Search form

Levitikus 27:27

27Iemand kan die eerste kleintjie van ’n onrein dier loskoop. Die priester moet sê hoeveel die persoon moet betaal, en die persoon wat dit loskoop, moet een vyfde meer betaal. As iemand dit nie loskoop nie, dan moet die priester sê hoeveel iemand anders daarvoor moet betaal.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index