Search form

Levitikus 27:28

28Wanneer iemand vir die Here iets gegee het om net aan die Here te behoort, dan kan niemand dit koop of loskoop nie. Dit kan ’n mens of ’n dier of grond wees, as dit net aan die Here mag behoort, dan is dit hoog-gewyd.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index