Search form

Levitikus 27:33

33Julle mag nie kyk of die dier goed of sleg is nie en julle mag dit nie omruil vir ’n ander dier nie. As iemand dit doen, dan is altwee diere aan die Here gewy, niemand mag dit loskoop nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index