Search form

Levitikus 3:2

2Hy moet sy hand op die dier se kop sit en hy moet dit slag by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Die priesters van die nageslag van Aäron moet die bloed teen die altaar spat. Hulle moet dit oral rondom die altaar spat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index