Search form

Levitikus 4:3

3“Wanneer die gesalfde priester sonde gedoen het en hy het die volk skuldig laat word, dan moet hy ’n gesonde bul vir die Here gee. Dit is ’n sonde-offer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index