Search form

Levitikus 5:11

11As die persoon nie duiwe kan koop nie, dan moet hy een tiende van ’n efa van die beste meel bring om ’n sonde-offer te wees vir die sonde wat hy gedoen het. Hy moenie olie op die meel gooi nie en hy moenie wierook bo-op sit nie, want dit is ’n sonde-offer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index