Search form

Levitikus 5:2

2Of iemand raak miskien aan ’n onrein ding, maar hy weet dit nie, of hy raak aan ’n dooie, onrein, wilde dier of aan ’n mak, dooie dier of ’n klein diertjie. As hy dit doen, dan het hy onrein geword, en hy is skuldig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index