Search form

Levitikus 5:6

6en hy moet vir die Here ’n skuld-offer bring vir die sonde wat hy gedoen het. Dit moet ’n ooi wees, ’n skaap-ooi of ’n bok-ooi om ’n sonde-offer te wees. Die priester moet vir die persoon versoening doen vir sy sonde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index