Search form

Levitikus 5:8

8Hy moet die duiwe na die priester toe bring, en die priester moet eerste die duif offer wat ’n sonde-offer moet wees. Die priester moet die duif se nek omdraai, maar hy moenie die kop aftrek nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index