Search form

Levitikus 6:21

21Hy moet die meel met olyf-olie meng en hy moet dit op ’n bakplaat bak. Dan moet hy die brood in stukkies breek en hy moet dit vir die Here gee. Dit is ’n koring-offer wat lekker ruik vir die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index