Search form

Levitikus 6:30

30Maar wanneer julle die bloed van ’n sonde-offer in die tent bring waar die Here aan die Israeliete verskyn, en julle gebruik daardie bloed om versoening te doen in die tempel, dan mag julle nie die vleis eet nie, julle moet dit verbrand.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index