Search form

Levitikus 7:18

18As iemand op die derde dag van die vleis eet, dan sal die Here nie die offer aanvaar nie. Dit sal wees soos wanneer die persoon nie ’n offer gebring het nie. Die Here sal dit haat, en Hy sal die persoon straf wat die vleis eet.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index