Search form

Levitikus 8:28

28Toe het Moses dit by hulle geneem en hy het dit op die altaar verbrand saam met die brand-offer. Dit was ’n offer om die priesters te wy, dit was ’n vuur-offer, dit ruik lekker vir die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index