Search form

Levitikus 8:29

29Moses het die bors van die skaap-ram geneem en hy het dit heen en weer voor die Here beweeg om ’n beweeg-offer te wees. Die bors van die ram was die deel wat Moses kon kry, soos die Here vir hom gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index