Search form

Levitikus 9:5

5Die Israeliete het gegaan na die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn en hulle het alles wat Moses gesê het, na die voorkant van die tempel gebring. Die hele volksvergadering het nader gekom en hulle het voor die Here kom staan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index