Search form

Lukas 1:17

17Johannes sal ’n profeet van God wees. Hy sal dapper en sterk wees, soos Elia. Hy sal vrede maak tussen pa’s en hulle kinders. Hy sal ongehoorsame mense laat doen wat God wil hê. Dan sal hulle ’n volk wees wat reg is om God te dien.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index