Search form

Lukas 1:27

27God het hom gestuur na ’n meisie wat verloof was aan Josef. Josef was ’n man van die nageslag van koning Dawid. Die meisie se naam was Maria, en sy was ’n maagd.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index