Search form

Lukas 1:63

63Sagaria het gesê hulle moet vir hom ’n skryfbordjie gee en hy het daarop geskryf: “Sy naam is Johannes.”

Almal was verbaas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index