Search form

Lukas 10:1

Jesus stuur 72 dissipels om te gaan preek

(Ook Matt 9:37-38; 10:7-16; 11:21-23; Joh 13:20)

1Jesus het nog 72 ander dissipels gekies. Hy het hulle twee-twee voor Hom gestuur na al die stede en plekke waarnatoe Hy self later wou gaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index