Search form

Lukas 10:24

24Want Ek sê vir julle: Baie profete en konings wou graag sien wat julle nou sien, maar hulle het dit nie gesien nie. Hulle wou ook graag hoor wat julle nou hoor, maar hulle het dit nie gehoor nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index