Search form

Lukas 10:38

Jesus kuier by Marta en Maria

38Jesus en sy dissipels het verder gegaan. Hulle kom toe by ’n dorpie. ’n Vrou het Hom genooi om in haar huis te kom. Die vrou se naam was Marta.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index