Search form

Lukas 11:14

Mense sê Beëlsebul help vir Jesus

(Ook Matt 12:22-30; Mark 3:22-27)

14Jesus was besig om ’n duiwel uit ’n man te jaag. Die duiwel het die man stom gemaak. Nadat die duiwel uitgegaan het, kon die man weer praat. Al die mense was verbaas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index