Search form

Lukas 11:2

2Jesus sê toe vir hulle: “Wanneer julle bid, dan moet julle sê:

“Vader,

ons bid dat al die mense

u heilige Naam sal eer

omdat U God is.

Ons bid dat die tyd moet kom

wanneer almal sal weet

U is Koning.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index