Search form

Lukas 11:33

Die lig vir die wêreld

(Ook Matt 5:15; 6:22-23; Mark 4:21)

33Jesus het ook gesê: “Iemand wat ’n lamp opsteek, steek nie die lamp weg in die stoorkamer of maak dit toe met ’n emmer nie. Nee, ’n mens sit die lamp op die plek waar die lamp moet staan sodat almal wat inkom, die lig kan sien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index