Search form

Lukas 11:37

Jesus praat kwaai met die Fariseërs en die skrifgeleerdes

(Ook Matt 15:1-2; 23:25-26,23,6-7,27-28,4,29-32,34-36,13; Mark 7:1-2,5; 12:38-39; Luk 20:46)

37Toe Jesus klaar gepraat het, het ’n Fariseër Hom uitgenooi om by sy huis te kom eet. Toe Jesus daar kom, het Hy dadelik by die tafel gaan sit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index