Search form

Lukas 11:5

5Jesus het vir hulle nog meer geleer oor gebed. Hy het gesê: “Dink aan ’n goeie vriend van jou, ’n vriend vir wie jy enige iets kan vra. Jy gaan in die middel van die nag na jou vriend toe en jy vra vir hom: ‘My vriend, leen asseblief vir my drie brode,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index