Search form

Lukas 12:36

36Julle moet wees soos slawe wat wag dat hulle eienaar terugkom van die fees by ’n bruilof. Wanneer die eienaar kom en aan die deur klop, dan maak die slawe dadelik die deur vir hom oop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index