Search form

Lukas 12:54

Mense moet verstaan wat gebeur en hulle moet vrede maak met God

(Ook Matt 16:2-3; 5:25-26)

54Toe sê Jesus ook vir die mense: “Wanneer julle ’n wolk in die weste sien, dan sê julle dadelik: ‘Dit sal reën.’ En julle is reg, dit gebeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index