Search form

Lukas 12:8

Die dissipels moet vir die mense vertel van Jesus

(Ook Matt 10:32-33,19-20; 12:32; Mark 3:29; 13:11; Luk 21:14-15; Joh 14:26)

8Jesus het ook gesê: “Ek sê vir julle, as iemand nie bang is om vir mense te sê hy behoort aan My nie, dan sal Ek, die Seun van die mens, ook vir God se engele sê daardie persoon behoort aan My.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index