Search form

Lukas 13:1

Mense moet lewe soos God wil hê

1Toe Jesus vir die mense gesê het dit is belangrik dat hulle moet lewe soos God wil hê, het party van hulle vir Hom vertel dat Pilatus ’n klomp mense in Galilea laat doodmaak het terwyl hulle offers gebring het vir God.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index