Search form

Lukas 13:18

Die gelykenis van die mosterd-saad en die suurdeeg

(Ook Matt 13:31-33; Mark 4:30-32)

18Jesus het ook gesê: “Weet julle hoe dit is wanneer God Koning is? Ek sal dit vir julle so verduidelik.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index