Search form

Lukas 13:6

Die gelykenis van die vyeboom wat nie vye gedra het nie

6Toe vertel Jesus vir hulle hierdie gelykenis. Hy het gesê: “Iemand het ’n vyeboom gehad wat in sy wingerd gegroei het. Hy het gaan kyk of daar vye aan die boom is maar hy het niks vye gekry nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index