Search form

Lukas 15:8

Die gelykenis van die geldstuk wat weggeraak het

8“En as daar ’n vrou is wat tien geldstukke het en sy verloor een, wat doen sy? Sy maak lig met ’n lamp, sy vee die huis uit en soek oral totdat sy dit kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index