Search form

Lukas 16:15

15En Jesus het vir die Fariseërs gesê: “Wanneer die mense julle kan sien, dan maak julle of julle baie goed is, maar God ken julle harte. Party dinge wat vir mense wonderlik is, is dinge waarvan God niks hou nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index