Search form

Lukas 17:1

Jesus praat oor verskillende dinge

(Ook Matt 18:6-7,15,21-22; 17:19-21; Mark 9:42,28-29)

1Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “Daar sal altyd iemand wees wat probeer om gelowiges te laat ophou glo. Maar dit sal sleg gaan met die mens wat gelowiges wil laat ophou glo.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index