Search form

Lukas 17:20

Hoe sal dit wees wanneer die Seun van die mens weer kom?

(Ook Matt 24:23,26-27,37-39,17-18; 10:39; 24:40-41,28; Mark 13:19,21,15-16)

20Die Fariseërs het vir Jesus gevra: “Wanneer sal almal weet dat God Koning is?” Jesus het vir hulle gesê: “’n Mens kan nie voor die tyd uitvind wanneer dit sal gebeur nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index