Search form

Lukas 17:37

37Die dissipels vra toe vir Jesus: “Here, waar sal dit alles gebeur?”

Jesus het vir hulle gesê: “Mense sal dit weet, soos hulle weet ’n dooie liggaam is daar waar aasvoëls bymekaarkom.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index