Search form

Lukas 17:8

8Nee, jy sal vir hom sê: ‘Maak vir my aand-ete en bedien my, soos ’n goeie slaaf dit moet doen, totdat ek klaar geëet en gedrink het. Daarna kan jy eet.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index