Search form

Lukas 18:1

Die gelykenis van die weduwee en die regter

1Jesus het toe vir die dissipels ’n gelykenis vertel. Hy wou hê hulle moet verstaan dat ’n mens moet aanhou bid en nie moedeloos moet word nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index