Search form

Lukas 18:18

Geld en rykdom

(Ook Matt 19:16-29; Mark 10:17-30)

18’n Leier van die Jode het vir Jesus gesê: “U is ’n goeie leermeester. Sê vir my wat moet ek doen om die ewige lewe te kry.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index