Search form

Lukas 18:31

Jesus sê die derde maal Hy sal sterf en weer lewe

(Ook Matt 20:17-19; Mark 10:32-34)

31Jesus het met die twaalf dissipels gepraat. Hy het vir hulle gesê: “Luister, ons gaan na Jerusalem, en alles wat die profete oor die Seun van die mens geskryf het, sal daar met My gebeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index