Search form

Lukas 19:45

Jesus jaag die verkopers uit die tempel

(Ook Matt 21:12-13; Mark 11:15-18; Joh 2:13-14,16)

45Jesus het toe na die tempel-gronde gegaan. Daar was mense besig om goed te verkoop. Jesus het hulle uitgejaag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index