Search form

Lukas 19:46

46Hy het vir hulle gesê: “In die Ou Testament is geskryf: ‘God het gesê:

“ ‘My tempel moet ’n plek wees

waar mense bid.’

Maar julle het dit verander,

dit is nou ’n plek

waar diewe bymekaarkom.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index