Search form

Lukas 2:22

22Moses het in sy wette geskryf wat ’n vrou moet doen om weer rein te word nadat sy ’n kind gekry het. Maria het dit alles gedoen en daarna het sy en Josef vir Jesus na Jerusalem gebring om Hom aan die Here te wy.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index