Search form

Lukas 2:40

40Die Kindjie het groot en sterk geword. God het vir Hom baie wysheid gegee en God was goed vir Hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index