Search form

Lukas 20:1

Die mense wil weet wie het gesê Jesus mag hierdie dinge doen

(Ook Matt 21:23-27; Mark 11:27-33)

1Jesus was eendag by die tempel besig om vir die mense te leer. Hy het vir hulle die goeie boodskap gebring dat God Koning is. Die priesterleiers en die skrifgeleerdes saam met die familieleiers het na Hom toe gekom

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index