Search form

Lukas 20:24

24“Wys vir My ’n silwer geldstuk.”

Toe hulle dit doen, vra Hy vir hulle: “Wie se kop en wie se naam is op hierdie geld?”

Hulle het vir Hom gesê: “Dit is die keiser se kop en sy naam.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index