Search form

Lukas 21:20

Vyande sal Jerusalem verwoes en die gelowiges verdruk

(Ook Matt 24:15-16,19,21; Mark 13:14,17,19)

20“Wanneer julle sien die soldate van die vyande is rondom Jerusalem, dan moet julle weet dit is nog net ’n kort tydjie, dan sal die vyande Jerusalem verwoes.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index