Search form

Lukas 22:35

Die dissipels sal swaarkry

35Toe sê Jesus vir die dissipels: “Kan julle onthou, toe Ek julle na die mense toe gestuur het, het Ek gesê julle moenie ’n beursie of ’n rugsak of sandale saamneem nie? Het julle toe iets nodig gekry?”

Die dissipels het geantwoord: “Nee, niks.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index